Skip to main content
0861 996 660Empowerment through skills development
Home
Training Solutions
WorkshopsCoachingFlagship Leadership ProgrammesSETA LearnershipsOnline CoursesFAQ
Resources
Company ProfileTraining CalendarCertificate LookupHR ResourcesVenue InformationEnneagram ReportsLearner SupportFor DelegatesSDF signup
About
Our storyMeet the teamGalleryTestimonialsCompliance / legalBlogContactTrainer Login
Blog

SONA, Emosionele Intelligensie en die Enneagram

https://www.stafftraining.co.za/blog/sona,-emosionele-intelligensie-en-die-enneagram

Emosionele Intelligensie en die Enneagram
Emosionele Intelligensie en die Enneagram
SONA en al die onrusbarende gebeure het my vanoggend laat wakker word met 'n frons op my voorkop; presies daar waar jy nie 'n plooi wil hê nie.

Onwillekeurig het my gedagtes terug gegaan na my kinderjare. Na daar die insidente waar ons in ‘n katgeveg betrokke geraak het. Gewoonlik het een van ons gejok en die ander se lojaliteit het iewers tussen die leunaar en eie gewin gelê. En snaaks genoeg; niemand het ooit eintlik die geveg gewen nie.

Nou wat nou gemaak met die spulletjie in die parlement?

Miskien moet die word "Corporate Wellness" deel word van hulle sake van die dag. En net dalk moet hulle ‘n komitee aanstel om na die Enneagram as ‘n moontlike middel tot Emosionele Intelligensie te kyk.

Vandag as ek tergkyk, kan ek die "adaptive peace maker, die sceptic loyalist, die considerate helper, die strict perfectionist en die energetic visionary" in ons Korporasie/familie erken. Wat ‘n vreugde het dit nie geword om my familie se motivering agter hulle gedrag te erken en net eenvoudig te verstaan nie.

Daar is nie meer katgevegte in my familie nie; nie eens oor erfporsies nie. Dankie "Enneagram-teaching". Jy't ons volwaardig na "Corporate Wellness" gelei.

Staff Training is ‘n Suid Afrikaanse opleiding maatskappy wat onder andere spesialiseer in Corporate Wellness, Emosionele Intelligensie en die Enneagram. Kontak ons vir meer inligting.

All posts