Dan moet die Speaker se woorde: "Order Please, ORDER", jou nou tot stilstand roep. Dis tyd vir herbesin.
Dis onomwonde bewys dat Emosionele intelligensie tot goeie Self Mastery lei.
Die Enneagram is jou antwoord.
Leer jouself ken. Kyk met sagter oe na ander. Herken die slaggate voordat jy daarin val en herstel jou lewe tot orde.
Staff Training is ‘n Suid Afrikaanse opleiding maatskappy wat onder andere spesialiseer in Corporate Wellness, Emosionele Intelligensie en die Enneagram. Kontak ons vir meer inligting.
